Tema-artikels Ander artikels Bylaag
 

BYLAAG

Elke uitgawe van Konteks sal voortaan ’n bylaag bevat oor die werksaamhede van die verskillende ringe van die Kerk. Saam sal die bylaes ’n fotobeeld gee van die Hervormde Kerk 2012 – 2014. In hierdie uitgawe word gefokus op die ring van Potchefstroom. Lees meer oor gemeentes Potchefstroom, Potchefstroom-Noord, Potchefstroom-Suid, Venterskroon, Vredefort, Potchefstroom-Studente, Grimbeekpark en Potchefstroom Die Wilge.

 

 

   

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tema-artikelsAnder artikelsBylaag